SearchEuropeanJobs.com

Storage Manager / Stoorbestuurder

Company

Confidential

Location

Remote, South-Africa

Type

Full-time

Kern doel van die pos:

Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe areagebied.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);
  • 2 - 3 jaar ondervinding in ‘n landbou omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing susksesvol te funksioneer;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
  • Moet inisiatief kan neem;
  • Sterk leierseienskappe;
  • Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede:

  • Ondersteunende bestuur van administrasie;
  • ...

★ Ready to Start Your European Career?

Take the next step and apply for this exciting opportunity

Apply Now