Tegniese talent in Suid‑Afrika: is jy reg vir jou volgende groot stap?
By Xelvin help ons gekwalifiseerde tegniese mense out Suid‑Afrika om ’n nuwe loopbaan in Nederland te begin. Nie net met ’n werk nie, maar met die hele proses: van jou visum en papierwerk tot behuising, Nederlandse lesse en begeleiding wanneer jy hier aankom.
Ons is veral op soek na jong, gemotiveerde tegniese talent met 2‑5 jaar ervaring wat graag langtermyn in Nederland wil werk en groei.
Jy kan moontlik ’n goeie fit wees as jy:
Ons weet: om na ’n nuwe land te...
Take the next step and apply for this exciting opportunity
Apply Now