Ons kliënt, n gevestigde konstruksiemaatskappy, is op soek na n ervare Konstruksie Voorman om hul span te versterk. Die ideale kandidaat moet sterk leierskapvaardighede hê, n dagspan effektief kan bestuur, en deeglike ervaring hê van boukonstruksie, opknappings en afwerking van projekte.
Vereistes: - Minimum 5 jaar relevante ondervinding
- Moet ervaring he in eksterne werke soos plaveiselwerk, parkeerareas en heinings, badkamers, asook in die afronding van projekte
- Moet onmiddellik beskikbaar wees
- Sterk mensebestuurs- en organisatoriese vaardighede
- Vermoë om werknemers en subkontrakteurs te bestuur
- Tweetalig (Afrikaans & Engels)
- Geldige bestuurderslisensie en betroubare vervoer
- Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haal
- Woonagtig wees in Kimberley
Verantwoordelikhede: - Bestuur van konstruksieprojekte en terreina...