SearchEuropeanJobs.com

Jeugbeampte - Ontwikkeling

Company

Solidariteit Beweging

Location

Pretoria, South Africa

Type

Full Time

Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie, asook 'n passie vir jeugontwikkeling, leierskap en gemeenskapsbou.


Vaardighede en eienskappe wat tot jou voordeel sal strek, sluit die volgende in: uitstekende projekbestuur-, kommunikasie- en organisatoriese vaardighede; die vermoë om mense te motiveer en te ontwikkel; goeie interpersoonlike vaardighede; die vermoë om verskeie projekte gelyktydig te bestuur; 'n sterk netwerkbou-ingesteldheid; goeie aanbiedingsvaardighede; kreatiewe probleemoplossing; asook uitstekende administratiewe en rekenaarvaardighede.


Die pos is spesifiek gerig op die ontwikkeling van jong leiers binne AfriForum Jeug. Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, administrasie en uitvoering van nasionale ontwikkelingsprojekte, insluitend die jaarlikse jeugkongres, Toekomsskeppers, mentorskapprogramme, die AfriForum Studi...

★ Ready to Start Your European Career?

Take the next step and apply for this exciting opportunity

Apply Now