SearchEuropeanJobs.com

GEREGISTREERDE INGESKREWE VERPLEEFKUNDIGE (STAFF NURSE) [EN]

Company

Badisa Charity

Location

kraaifontein, South-Africa

Type

Full-time

(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026)

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

  • Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
  • Registrasie by SARV/SANC
  • Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.
  • Geskeduleerde medikasie kontrole
  • Daaglikse operasionele vereistes bestuur
  • Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
  • Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
  • Volgens Badisa salarisskale.

Aansoek sluit : 30 Junie 2026

Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies e...

★ Ready to Start Your European Career?

Take the next step and apply for this exciting opportunity

Apply Now