SearchEuropeanJobs.com

8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa George

Company

Badisa Charity

Location

bellville, South-Africa

Type

Full-time

Sluitingsdatum: 17 Junie 2026

Posvereistes Vir Maatskaplike Werker

Die Beheerraad van Badisa George , ‘n Maatskaplike werkprogram van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-kaap) en VGKSA (Kaapland) wag aansoeke in van gemotiveerde persone wat Badisa se waardes ( onderskryf:

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Geldige bestuurslisensie
  • Afrikaans en Engels magtig
  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
  • Kennis m.b.t. Statutêre Prosedures t.o.v. die Kinderwet
  • Kennis en vaardigheid in al 3 metodes van Maatskaplike Werk
  • Goeie vaardighede in die ontwikkeling van Gemeenskappe
  • Rekenaarvaardigheid op woordverwerkings-program

Diensaanvaarding

1 Julie 2026 of so spoedig moontlik daarna

Kontak

Sitons: Maatskaplike Dienste, Posbus 76, George, 6530
E-pos:

As u nie binne 2 weke...

★ Ready to Start Your European Career?

Take the next step and apply for this exciting opportunity

Apply Now